Аппликатуры аккордов для песни Karoonag - Coenie de Villiers
A
A7
Am
Bm
D
Dm
G
Gm
Аккорды с текстом песни Karoonag - Coenie de Villiers
D Bm A As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld D Bm G A En die diereriem sy blink tot teen die skerpioen laat lê Dm A Am G As die trein by Noupoort fluit en dit wegraak in die wind. Gm D A En 'n tolbos iewers vaswaai teen die rand A7 D Bm G D Ruik jy katbos en ruik jy kambro, as dit reën in die Klein Karoo G My hantamwind, my optelkind vanaand D Bm G D Ruik jy katbos en kambro, as dit reën in die Klein Karoo G A7 D My hantamwind, my optelkind vanaand, hier vanaand. D Bm A In die môre as dit blou word, en die amber wolke rooi D Bm G A As die son sy eerste lig oor die bitter boegoe stoot Dm A Am G As die tweeling en die kreef kottleljons oor Beaufort-Wes Gm D A En die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet A7 D Bm G D Ruik jy katbos en ruik jy kambro, as dit reën in die Klein Karoo G My hantamwind, my optelkind vanaand D Bm G D Ruik jy katbos en kambro, as dit reën in die Klein Karoo G A7 D My hantamwind, my optelkind vanaand, hier vanaand.