Аппликатуры аккордов для песни Sally Williams Nougat - Jak de Priester
C
D
E
Em
G
Аккорды с текстом песни Sally Williams Nougat - Jak de Priester
INTRO: (nie bas)E---7---5---3---5---7---5---3---5---7---5---3---2---3---10 1ste Vers: G D Ek het jou dopgehou met 'n jas in jou hand C D Deur doeane gespook na 'n nuwe land Em C Jou oë was natgehuil, maar jou hart was braaf D Mens is eenkeer jonk, mens is eenkeer laf Em C Daar lê 'n vreemde daarbuite, lê 'n pond of twee D Selfs die liefde kan wag, net die tyd sal leer G Em D Maar ek moet nou gaan ek sien jou eendag weer C D Deur die internet kan ons tog kommunikeer KOOR: G Em G Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn Mall G Em G Ek mis die stoeigevegsessies as ek oor jou rol G Em G Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar G Em G Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar Em D C Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jeans Em D C Ek mis die vat van jou hande in 'n movie scene G Em G Ek mis jou naam op my foon en jou SMS G Em G Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res Em D C Ek mis die Sondagoggendbrêkfis en jou DSTV Em D C Ek mis die liefde jy't belowe jy vir my nog sou gee 2de Vers: G D 'n Brief in die pos is wat ons liefde was C D Ek en jy is met die tyd belas Em C Vir die eerste maand was my hart verniel D En oral waar ek kom is ek 'n derde wiel Em C Maar die tyd sal leer was jou woorde D Ek het jou lief, was jou brief G Em D Jy's 'n poet my ding; jy moet aanhou sing C D Deur die Internet praat ons gou-gou weer KOOR: G Em G Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn Mall G Em G Ek mis die stoeigevegsessies as ek oor jou rol G Em G Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar G Em G Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar Em D C Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jeans Em D C Ek mis die vat van jou hande in 'n movie scene G Em G Ek mis jou naam op my foon en jou SMS G Em G Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res Em D C Ek mis die Sondagoggendbrêkfis en jou DSTV Em D C Ek mis die liefde jy't belowe jy vir my nog sou gee VERS: G Em D Maar ek moet nou gaan ek sien jou eendag weer C D Deur die internet kan ons tog kommunikeer Em C Daar lê 'n vreemde daarbuite, lê 'n pond of twee D Selfs die liefde kan wag, net die tyd sal leer