Аппликатуры аккордов для песни Die Nostalgie - Laurika Rauch
Am
C
Em
F
G
Аккорды с текстом песни Die Nostalgie - Laurika Rauch
Verse: NC C G Kom sit styf hier teen my, jou kop agteroor F G C Hoor jy hoe sag val die reën? C G Die dag is verby, nog 'n week, nog 'n maand F G C Waar loop die tyd met ons heen? G Em Оnтноu jy hoe ver moes ons skool toe stap F G C En sou jy my fliek toe vra C G Dan moes ons jou tjor aan die brand kry, ek en jy F G C Ja, dit was die goeie ou dae REFRAIN 1: NC F G C My held was Elvis, my Elvis, my "Heartbreak Hotel" F G C Toe jy nog vir my met 'n tiekie kon bel F G C Kom ons klink 'n rooi glasie wyn op ons skete en pyn F G C En gee ons oor aan die nostalgie 2de Vers: NC C G Die kiekies is dof, die albums vol stof F G C Kyk hier bak ma haar beskuit C G Daar stamp Stephanus vir Mien in die dam F G C О hoor jy die wind tee die ruit? G Em Die kindergesiggies, die sterre se liggies F G C Laat jou van voor af onthou C G Оu vriende is dood, die kleinspan word groot F G C Ja, kyk net waar staan ons nou REFRAIN 2: NC F G C Draai weer daai "Ramblin' Rose"-plaat van Nat "The King" Cole F G C En "Your Cheating Heart" en "He'll Have To Go" F G C Kom ons ruil 'n dag se rumoer vir 'n outydse toer F G C En gee ons oor aan die nostalgie BRIDGE: Em Am Оnтноu jy die saam besluit F C Liefde had geen perke Em Am Saam veg teen die steiltes uit F G Hier staan ons nou, sterker en sterker oe REFRAIN: F G C Elvis, my Elvis, my "Heartbreak Hotel" F G C Toe jy nog vir my met 'n tiekie kon bel F G C Kom ons klink 'n rooi glasie wyn op ons skete en pyn F G C En gee ons oor aan die nostalgie