Аппликатуры аккордов для песни Dis 'n Land - Carike Keuzenkamp
A7
C
D
Dsus4
Em
G
Аккорды с текстом песни Dis 'n Land - Carike Keuzenkamp
1ste Vers: G Daar's 'n land aan suiderkant Dsus4 G Em Kom deel in sy verhale A7 Uit die ooste, weste, noorde Dsus4 D Suide toegebring G Dis 'n land met wilde hand Dsus4 G Em Wat uitreik telkemale A7 Dsus4 Om die hoop van môre te besing REFREIN: G C G Dis 'n land van kleure en klank C G Dis 'n land van oorvloed en dank A7 Dsus4 Dis 'n land waar almal na strewe G C G Dis 'n land sonder horison en C G Dis 'n land wat weet hy kan D G Ook 'n blyplek neerlê vir my Watter man wat sy kind verstaan Sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan Hierdie land bied almal 'n lewe Watter vrou sal haar kind vermaan As daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan 2de Vers: Daar's 'n land wat nooit verpand Sy kosbaarste besitting Vele mense, volke Wat sy lewensdraad sal bly Dis 'n land wat koers kan hou, Gee jy maar net die rigting Van die môre ook vir jou en my REFREIN + herhaal "hierdie land bied almal sy deel"